Europese swael, Hirundo rustica
Ek het gevlieg
Oor die dorpe en
die stede
Oor die velde en riviere
Van die Suid-Transvaal
En ondertussen het ek gedroom
Van die huise en
die stal
Waar my nessie
gehang het
Ek het vir die reis
gebid
En ek het weg
gegaan
So ver weg het die
koud
Het die verlange my
gedreef
Van wat my dierbaar
was
Maar nu vlieg ek
weer - ek kom terug
Na jou huise en jou
stal
Waar ek een nessie
sal maak
Als ek die reis
maar oorleef
Dan het ek die
aankoms al gehaal
En uitgetel vlieg
ek oor die meer
Soek ek die meisie
van my droom
Sien haar daar kom
aangevlieg
My klein hart sing
vry en bly
Van die somer die
vir my wag
So salig warm aan
haar sy
Ek het dit nie
gesien nie
Een voël so fel en
sterk
Dat skielik uit die
hemel toegeslaan het
En nog één sekonde
het ek gedroom
Vir ek vir altyd my
oë gesluit het
Van my nessie dat
ek nie sal maak nie
Van die meisie van
my droom
Van my plekkie in Transvaal |